Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die Direkteur-Generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus het vroeër vandag tydens 'n persverklaring gevra vir die beëindiging van sogenaamde entstof nasionalisme. Volgens Ghebreyesus behoort prioriteit verleen te word aan individue wat dit die nodigste het.