Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Met die skooljaar wat tot 'n einde gekom het kyk ons terug na 'n jaar waar 'n hele paar voorvalle van diefstal aangemeld is by skole en die stads polisie. Ons gesels vanaand met Sersant Fabian Amukwulele van die Windhoekse Stadspolisie.