Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Namibië het vanmiddag 4464 gevalle van Covid-19. Die Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula het 120 nuwe gevalle aangemeld waarvan 72 in die hoofstad is, met 13 wat bevestig is in Korrektiewe Dienste. Daar is nog ‘n sterfgeval aangemeld wat die totaal op 37 te staan bring. Minister Shangula...