#47 • Perfeksionisme S1E7

Share:

Sake van die Siel - Potgooi

Education


Indien jy graag emosionele herstel, sielkundige ontwikkeling en geestelike bemagtiging wil beleef, is Sake van die Siel vir jou! Hier kry jy 'n Christen Sielkundige se perspektief. Ons gebed is dat dit jou siel en verhouding met God, deur Jesus Christus, sal versterk. -Erich Schoeman, Kliniese Sielkundige - --- Send in a voice message: https://anchor.fm/sake-van-die-siel/message