1 - 'n Moerse Average Baba word Gebore (& die 2019 S.A. Verkiesing)
Comedy
Na 'n baie kort en pynlose swangerskap word 'n baba gebore wat enige ouer sal teleurstel. Ons gesels so bietjie oor die Suid-Afrikaanse verkiesing en die raakvatters waaruit te kies en keur was.

